Blokraai Woordeboek is 'n volledig offline app met meer as 580 000 unieke leidraad–antwoord-kombinasies. Die databasis groei gereeld — nuwe kombinasies word ten minste een keer per maand bygevoeg. Jou subskripsie ondersteun die voortdurende ontwikkeling en onderhoud van hierdie databasis.
Blokraai Woordeboek is a fully offline app with over 580,000 unique clue–answer combinations. The database grows regularly — new combinations are added at least once a month. Your subscription supports the ongoing development and maintenance of this database.
Opsies & pryse
Plans & pricing
Alle pryse hieronder is VAT uitgesluit. Betaling en bestuur gebeur via Google Play in die app.
All prices below are excluding VAT. Payment and management are handled via Google Play in the app.
Eerste 7 dae
First 7 days
GRATISFREE
- Volle toegang tot al die soekfunksies
- Full access to all search features
- Geen verpligting — geen kaart nodig om te begin
- No obligation — no card required to start
Maand-tot-maand
Monthly
R19.99 / maand/ month
- Volle toegang
- Full access
- Kanselleer enige tyd via Google Play
- Cancel anytime via Google Play
Jaarliks
Yearly
R199.99 / jaar/ year
- Volle toegang
- Full access
- Kanselleer enige tyd via Google Play
- Cancel anytime via Google Play
- Bespaar teenoor maandeliks
- Save compared to monthly
App lewensduur
Lifetime
R499.99 eenmaligone-time
- Eenmalige aankoop
- One-time purchase
- Volle toegang vir altyd
- Full access forever
- Geen hernuwingsfooie
- No renewal fees
- Alle opgraderings ingesluit
- All updates included
Basiese weergawe
Basic version
R149.99 eenmaligone-time
- 400 000 unieke kombinasies ingesluit
- 400,000 unique combinations included
- Werk oor Leidraad, Antwoord en Groepe
- Works across Clue, Answer and Groups
- Eenmalige aankoop — die app bly joune
- One-time purchase — the app stays yours
- Koop bondels van 25 000 kombinasies soos benodig (sien hieronder)
- Buy 25,000-combination packs as needed (see below)
Bondels
Packs (bondels)
Nadat jy die basiese weergawe gekoop het, kan jy ekstra bondels eenmalig koop. Elke bondel bevat ongeveer 25 000 unieke leidraad–antwoord-kombinasies (~10c per kombinasie). Bondels geld slegs vir Leidraad, Antwoord en Groepe.
After purchasing the basic version, you can buy additional packs as one-time purchases. Each pack contains roughly 25,000 unique clue–answer combinations (~10c per combination). Packs apply to Clue, Answer and Groups only.
bondel1
24 997 kombinasiescombinations
R24.99 eenmaligone-time
bondel2
25 000 kombinasiescombinations
R24.99 eenmaligone-time
bondel3
25 000 kombinasiescombinations
R24.99 eenmaligone-time
bondel4
25 000 kombinasiescombinations
R24.99 eenmaligone-time
bondel5
25 000 kombinasiescombinations
R24.99 eenmaligone-time
bondel6
24 999 kombinasiescombinations
R24.99 eenmaligone-time
bondel7
25 004 kombinasiescombinations
R24.99 eenmaligone-time
bondel8
6 732 kombinasiescombinations
Nog nie te koop
Not yet available
VAT uitgesluit. Bondels met minder as 25 000 kombinasies is nog nie te koop nie.
Excluding VAT. Packs with fewer than 25,000 combinations are not yet available for purchase.
Wat is ingesluit?
What's included?
Wat jy kan gebruik hang af van jou plan. Al die soekfunksies werk volledig offline in die app.
What you can use depends on your plan. All search features work fully offline in the app.
Proefperiode (7 dae)
Free trial (7 days)
- Volle toegang tot al ses soekfunksies
- Full access to all six search features
- Meer as 580 000 kombinasies
- Over 580,000 combinations
- Geen kaart nodig om te begin
- No card required to start
Subskripsies (MtM / Jaarliks) en App lewensduur
Subscriptions (monthly / yearly) and lifetime
- Leidraad — soek met leidrade en wildcards
- Clue — search by clues and wildcards
- Antwoord — soek met antwoorde
- Answer — search by answers
- Groepe — blaai deur meer as 20 kategorieë
- Groups — browse 20+ word categories
- Lengtes — soek volgens woordlengte
- Lengths — search by word length
- Anagram — vind anagramme
- Anagram — find anagrams
- Pangram — vind pangramme
- Pangram — find pangrams
- Volle databasis — geen bondel-beperkinge nie
- Full database — no pack restrictions
- Nuwe data en opdaterings ingesluit (subskripsie solank aktief, of lewenslank vir altyd)
- New data and updates included (while subscription is active, or forever with lifetime)
Basiese weergawe en bondels
Basic version and packs
- Basiese weergawe: 400 000 unieke kombinasies ingesluit
- Basic version: 400,000 unique combinations included
- Bondels: koop ekstra stelle van ~25 000 kombinasies soos benodig
- Packs: buy extra sets of ~25,000 combinations as needed
- Bondels ontsluit nuwe data in Leidraad, Antwoord en Groepe
- Packs unlock new data in Clue, Answer and Groups
- Lengtes, Anagram en Pangram werk op die data wat jy reeds het
- Lengths, Anagram and Pangram work on the data you already have
- Eenmalige aankope — geen maandelikse hernuwing nie
- One-time purchases — no monthly renewal
Altyd gratis
Always free
- Die woordspel Draai en Pas (Twist) — geen subskripsie of aankoop nodig nie
- The word game Draai en Pas (Twist) — no subscription or purchase required
Hoe dit werk
How it works
- Laai die app af vanaf Google Play en begin jou 7-dae gratis proefperiode outomaties.
- Download the app from Google Play and your 7-day free trial starts automatically.
- Gebruik al die funksies gedurende die proefperiode — die app werk volledig offline.
- Use all features during the trial — the app works fully offline.
- Kies 'n plan wanneer die proefperiode verstryk, direk in die app via Google Play.
- Choose a plan when the trial expires, directly in the app via Google Play.
- Bestuur of kanselleer jou intekening enige tyd in Google Play → Subskripsies.
- Manage or cancel your subscription anytime in Google Play → Subscriptions.
Herstel van aankope
Restoring purchases
As jy reeds 'n lewenslank-aankoop, basiese weergawe, bondel of aktiewe intekening het, herstel die app jou toegang outomaties wanneer jy dit oopmaak (via jou Google Play-rekening). Installeer die app op 'n nuwe toestel met dieselfde Google-rekening om voort te gaan.
If you already have a lifetime purchase, basic version, pack or active subscription, the app restores your access automatically when you open it (via your Google Play account). Install the app on a new device with the same Google account to continue.
Algemene vrae
Frequently asked questions
Het ek internet nodig?
Do I need internet?
Nee — soek en gebruik werk volledig offline. Internet word slegs benodig vir die eerste aflaai, app-opdaterings en aankope via Google Play.
No — searching and usage work fully offline. Internet is only needed for the initial download, app updates, and purchases via Google Play.
Wat gebeur as ek kanselleer?
What happens if I cancel?
By 'n maandelikse of jaarlikse intekening behou jy toegang tot die einde van die huidige faktuurperiode. Daarna sal jy 'n plan moet kies om die soekfunksies weer te gebruik.
With a monthly or yearly subscription you keep access until the end of the current billing period. After that you will need to choose a plan to use the search features again.
Is pryse op Google Play dieselfde?
Are prices on Google Play the same?
Pryse in die app word deur Google Play getoon en kan VAT insluit afhangend van jou rekening. Die bedrae hierbo is die basispryse (VAT uitgesluit) soos in die app vertoon word.
Prices in the app are shown by Google Play and may include VAT depending on your account. The amounts above are the base prices (excluding VAT) as displayed in the app.
Hulp nodig?
Need help?
Vir subskripsie- of faktuurvrae, kontak Google Play-ondersteuning. Vir app-ondersteuning:
For subscription or billing questions, contact Google Play support. For app support:
E-mail: info@blokraaiwoordeboek.co.za
Pryse en proefperiode kan van tyd tot tyd opdateer word. Die mees onlangse inligting word in die app getoon. Prices and trial period may be updated from time to time. The most current information is shown in the app.