Vind jou antwoord met behulp van die letters wat jy reeds in gevul het. Gebruik ? as die onbekende letters (die spasiebalk verteenwoordig die onbekende letter=?) — als gebeur sonder internet toegang.
Find words using the letters you already know from your puzzle. Use ? for unknown letters (or the spacebar) — fast and offline.
Wildcard (*)
In die app staan die asterisk (*) vir enige letters. As voorbeeld:
KOOL* antwoorde wat met KOOL begin
*KOOL antwoorde wat op KOOL eindig
*KOOL* antwoorde wat KOOL enige plek bevat
Wildcard (*)
In the app, the asterisk (*) stands for any text. Search flexibly with:
SKOO* answers that start with SKOO
*SKOO answers that end with SKOO
*SKOO* answers that contain SKOO anywhere
Skermgreep-verduideliking
Screenshot walkthrough
SkermmodusScreen mode
1 / 7
Antwoord funksie
Open Answer search
Die stappe om die antwoord te vind dmv van die dele van die antwoord wat jy alreeds weet.
Select Answer on the home screen. Enter the letters you already know from your puzzle — start with at least 3 letters.
Luister na die oudio en volg dan die stappe.
Listen to the audio and follow the steps.
Insleutel funksie
Unknown letters (?)
copy from leidraad.
Listen to the audio and follow the steps.
Gebruik ? of die spasiebalk vir letters wat jy nog nie weet nie. Kombineer bekende letters en ? om die patroon te bou.
Use ? or the spacebar for letters you don't know yet. Combine known letters and ? to build the pattern.
Lys van kombinasies
Wildcard (*) search
Sien waar jou letters in die leidrade geonderstreep is.
Use SKOO*, *SKOO, or *SKOO* — exactly as in the app — to find answers matching your pattern.
Filter die leidrade
Read the results
Hier verskaf jy ten minste drie opeenvolgende letters wat in die leidraad gaan voorkom.
See possible words matching your letters. Select a word for more detail on where it appears in clues and answers.
Filter dmv die letters wat jy verskaf het
Screenshot 5
Die kombinasies word vertoon waar jou letters 'AAN' in die leidraad voorkom.
Edit this text when ready.
Ander opsie opsoek na die antwoord
Screenshot 6
Hierdie opsie kan jy gebruik soos volg; sleutel in hierdie blokkies die antwoord dele wat jy reeds beskikbaar het en dan gebruik die onbekende=? letters sodat die app jou kan ondersteun op soek na jou antwoord.
Edit this text when ready.
In hierdie voorbeeld weet jy die eerste 4 letters van die antwoord naamlik 'KOOL' jy kort die laaste twee letters daarom gebruik jy die onbekende letter=?.
Sodra jy 'antwoord' uit gespel het, gebruik die soek 'button' op die sleutelbord om nou te neem na die volgende skerm waar jou moontlike kombinasies vertoon sal word.
Edit this text when ready.
Edit this text when ready.
Lys van moontlike kombinasies
Screenshot 7
Gebaseer op jou ligting verskaf op die vorige skerm.
Edit this text when ready.
Probeer Antwoord soek self
Try Answer search yourself
Laai Blokraai Woordeboek af en begin soek — volledig offline.
Download Blokraai Woordeboek and start searching — fully offline.