Leidraad funksie
Enter the full clue
Volg die stappe om die antwoord te vind dmv die Leidraad.
How to enter a full clue and read the results.
Volg die verskillende skermgrepe.
How to enter a full clue and read the results.
Vind die regte antwoord deur die leidraad (of 'n gedeelte daarvan) in te voer. Die soek funksie soek deur meer as 220 000 unieke leidrade vir jou moontlike antwoord — alles gebeur sonder enige internettoegang.
Find the right answer by entering the clue (or part of it). The search scans over 220,000 unique clues for your possible answer — everything works with no internet access.
Wildcard (*)
In die app staan die asterisk (*) vir enige letters. As voorbeeld:
KOOL* leidrade wat met KOOL begin*KOOL leidrade wat op KOOL eindig*KOOL* leidrade wat KOOL enige plek bevatWildcard (*)
In the app, the asterisk (*) stands for any text. Search flexibly with:
SKOO* clues that start with SKOO*SKOO clues that end with SKOO*SKOO* clues that contain SKOO anywhereVolg die stappe om die antwoord te vind dmv die Leidraad.
How to enter a full clue and read the results.
Volg die verskillende skermgrepe.
How to enter a full clue and read the results.
Blokraai WB
'Blokraaisel-koors? Ek't dit vir altyd!'
'Ek's nie antisosiaal nie, ek's net midde-in 6-af!'
'Letters, blokkies, brein op fire - dis my ding!'
'5-letters vir 'geluk': K-O-F-F-I-E'
'Ek't nie 'n probleem nie... ek't 'n potlood en 'n plan'
'Elke leidraad 'n groove-ding - ek's 'n blokraaisel-ninja!'
'Crossword crazy? I've got it for life!'
'I'm not antisocial — I'm just in the middle of 6-down!'
'Letters, blocks, brain on fire — that's my thing!'
'5-letter for 'luck': C-O-F-F-E-E'
'I don't have a problem... I've got a pencil and a plan'
'Every clue's a groove thing — I'm a crossword ninja!'