Terug na funksiesBack to features SoekfunksieSearch tool

Woord lengtes

Word lengths

Alle woordlengtes wat vertoon word, is afkomstig van die woorde wat binne die App gebruik word. Dis woorde wat die afgelope 14 jaar in Afrikaanse blokkiesraaisels voorgekom het. Daar is nie net Afrikaanse woorde nie — daar is Franse-, Engelse-, Nederlandse- en nog ander tale ook. Soos ek sê, dis afkomstig van baie Afrikaanse raaisels. Geen internettoegang benodig vir hierdie of enige funksies binne hierdie App.

All word lengths shown come from the words used within the App. These are words that have appeared in Afrikaans crossword puzzles over the past 14 years. It's not only Afrikaans words — there are French, English, Dutch, and other languages too. As I say, it all comes from many Afrikaans puzzles. No internet access is required for this or any function within the App.

Hoe dit werk

Gebruik hierdie funksie vir die volgende:

  • 1. Bepaal die spelling van 'n woord
  • 2. Soek 'n woord deur eerstens die lengte te selekteer en dan kan jy 'n fyner soek toepas deur 3 agtereenvolgende letters in te sleutel, wat tot gevolg sal hê dat jy 'n lys woorde kry
  • 3. Gebruik die funksie om te bepaal waar 'n spesifieke woord gebruik kan word, óf binne 'n Leidraad óf binne 'n Antwoord

How it works

Use this function for the following:

  • 1. Determine the spelling of a word
  • 2. Search for a word by first selecting the length, then apply a finer search by entering 3 consecutive letters, which will produce a list of words
  • 3. Use the function to find where a specific word can appear, either within a Clue or within an Answer

Skermgreep-verduideliking

Screenshots

Blaai deur skerms van die Woord lengtes-funksie in die app.

Browse screenshots of the Word lengths feature in the app.

Probeer Woord lengtes self

Try Word lengths yourself

Laai Blokraai Woordeboek af en verken woorde volgens lengte — volledig offline.

Download Blokraai Woordeboek and explore words by length — fully offline.