Leidraad soek
Clue search
Vind antwoorde deur die leidraad (of 'n gedeelte daarvan) in te voer. Wildcard (*): SKOO*, *SKOO, *SKOO*.
Find answers by entering the clue (or part of it). Wildcard (*): SKOO*, *SKOO, *SKOO*.
Jou uiteindelike metgesel vir Afrikaanse blokkiesraaisels — ses soekfunksies, een gratis woordspel, met 'n groot aantal kombinasies. Die definisie van die woord kombinasie is soos volg; 'n leidraad tesame my sy antwoord word saam as 'n kombinasie gesien. Die App gebruik nie die internet vir enige soek funksie nie, slegs wanneer 'n nuwe weergawe beskikbaar word. Hierdie App is ook beskikbaar op Apple Store, die naam is Blokraai WB. Die data in hierdie app is afkomstig vanaf Afrikaanse Blokkiesraaisels van die laaste 14jaar.
Your ultimate companion for Afrikaans crossword puzzles — six search tools, one free word game, and over 220,000 clues. Works fully offline. This app is also available on the Apple App Store — search for Blokraai WB. The data in this app comes from Afrikaans crossword puzzles over the last 14 years.
Blokkiesraaisel-
woordeboek
Alles wat jy nodig het om enige Afrikaanse blokkiesraaisel te kraak.
Everything you need to crack any Afrikaans crossword puzzle.
Vind antwoorde deur die leidraad (of 'n gedeelte daarvan) in te voer. Wildcard (*): SKOO*, *SKOO, *SKOO*.
Find answers by entering the clue (or part of it). Wildcard (*): SKOO*, *SKOO, *SKOO*.
Soek met letters uit jou raaisel. Gebruik ? vir onbekende letters. Wildcard (*): SKOO*, *SKOO, *SKOO*.
Search using letters from your puzzle. Use ? for unknown letters. Wildcard (*): SKOO*, *SKOO, *SKOO*.
Verken woorde georganiseer volgens vooraf bepaalde kategorieë — perfek wanneer jy weet watter tipe woord jy soek.
Explore words organized by pre-defined categories — perfect when you know what type of word you're looking for.
Skermgrepe → Screenshots →Vind woorde van 'n spesifieke lengte en sien waar hulle in leidrade en antwoorde voorkom.
Find words of a specific length and see where they appear in clues and answers.
Skermgrepe → Screenshots →Los geskommelde letters op — voer 4 tot 12 letters in en vind moontlike Afrikaanse woorde.
Solve scrambled letters — enter 4 to 12 letters and find possible Afrikaans words.
Skermgrepe → Screenshots →Vind woorde of frases wat elke letter van die alfabet bevat — voer 7 of meer letters in om pangramme te ontdek.
Find words or phrases containing every letter of the alphabet — enter 7 or more letters to discover pangrams.
Skermgrepe → Screenshots →Internettoegang word slegs benodig met die aflaai van 'n nuwe weergawe, verder is die App nie afhanklik van enige verbinding nie.
Internet access is only needed when downloading a new version — otherwise the app does not depend on any connection.
Onmiddellike resultate danksy 'n geoptimaliseerde plaaslike databasis.
Instant results thanks to an optimized local database.
Geen persoonlike data word ingesamel of gestoor nie. Die Leidraade en Antwoorde word plaaslik beskikbaar gestel deur die App-funksies.
No personal data is collected or stored. Clues and answers are made available locally through the app's features.
Ideaal vir raaisel-liefhebbers, taalleerders en gesinspeeltyd. Die App is ook vir persone wat blokkiesraaisels opstel.
Ideal for puzzle lovers, language learners, and family game time. The app is also for people who create crossword puzzles.
Laai Blokraai Woordeboek af en brei jou Afrikaanse woordkennis uit — enige tyd, enige plek. Begin met 7 dae gratis.
Download Blokraai Woordeboek and expand your Afrikaans vocabulary — anytime, anywhere. Start with a 7-day free trial.
Vrae, terugvoer of ondersteuning? Ons hoor graag van jou.
Questions, feedback, or support? We'd love to hear from you.
Stuur vir ons 'n e-pos en ons sal so gou moontlik reageer.
Send us an email and we'll respond as soon as possible.
info@blokraaiwoordeboek.co.za7 dae gratis, daarna maandeliks, jaarliks of lewenslank. Alle pryse en planbesonderhede op een plek.
7-day free trial, then monthly, yearly, or lifetime. All prices and plan details in one place.
Subskripsie & pryse Subscription & pricingOns versamel geen persoonlike data nie. Lees ons volledige privaatheidsbeleid vir meer inligting.
We collect no personal data. Read our full privacy policy for more information.
Privaatheidsbeleid Privacy policy